Ivoorkus | |||||||||||||||||||||||||||||||||
![]() | |||||||||||||||||||||||||||||||||
Volle naam | Ivoriaanse nasionale sokkerspan | ||||||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Bynaam/me | Les Éléphants (Die Olifante) | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Tuisveld | Alassane Ouattara Stadion, Abidjan | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Kapasiteit | 60 000 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Afrigter | Emerse Faé | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Kaptein | Serge Aurier | ||||||||||||||||||||||||||||||||
Liga | CAF | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Die Ivoriaanse nasionale sokkerspan (Frans: Équipe de Côte d'Ivoire de football) verteenwoordig Ivoorkus in internasionale sokker. Die span word beheer deur die Ivoriaanse Sokkerfederasie (Fédération Ivoirienne de Football – FIF) en is een van Afrika se sterkste sokkerspanne.
Die span het verskeie kere aan die Afrikanasiesbeker deelgeneem en het die toernooi drie keer gewen (1992, 2015 en 2024). Hulle het ook verskeie kere vir die FIFA Wêreldbeker gekwalifiseer.[1]
Die span se alle tye doelskieter is Didier Drogba met 65 doelpunte.[2]